Hi Henning
Great! Ek si bly om te sien ons Suid Afrikaners het ook insette op die PMDG produkte. Ek dink die NGX gaan seker een van die grootste en beste simulations wees wat ons nog ooit gesien het. Ek sien baie uit na die NGX. Wat proggrammeer jy vir hulle?
Beste Groete
Johan